Title: | Op Jou Spoor |
---|---|
Artist: | Brendan Peyper |
Album: | Op Jou Spoor |
Release Year: | 2021 |
Duration: | 3:53 |
Size: | 5.33 MB |
Source: | YouTube |
Sê jy’s verlief op my
Maar dis nou verby die son het klaar gesak
En die wolke kom sit teen die rand
Van my gekweste hart
Hier kom die donderweer
Ek kan dit nie keer
Gaan haal jou emmer sement en skep water om dit mee te meng
En vee al my krake toe
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor elke traan wat jy afvee lei my net weer nader aan jou
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor daar’s ‘n plek in my hart spesiaal net vir jou gehou
Ja ek is op jou spoor
Ek is op jou spoor
Sal jy jou kop oplig, my wonde is nog rou
Sou saam ‘n lewe bou
Dis waarvoor ek bid vir jou
Ek bid vir jou
Is daar nog hoop vir my, waar gaan ek jou kan kry?
Die skoot het klaar geklap en al wat sit is ‘n spoor in die sand
Hoe het ons hier beland?
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor elke traan wat jy afvee lei my net weer nader aan jou
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor daar’s ‘n plek in my hart spesiaal net vir jou gehou
Ja ek is op jou spoor
Ek is op jou spoor
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor elke traan wat jy afvee lei my net weer nader aan jou
Ja ek is op jou spoor
Op jou spoor ek kan jou nie verloor nie
Jou nie verloor ek het plek in my hart spesiaal net vir jou gehou
Ek is op jou spoor