Title: | N Boererdrukkie Vir My Boeremeisie (Live at The Shack, Pretoria, 2017) |
---|---|
Artist: | Brendan Peyper |
Album: | Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname) |
Release Year: | 2017 |
Duration: | 4:17 |
Size: | 5.88 MB |
Source: | YouTube |
Ek weet ek is nie ryk nie
Aan geld of 'n groot praktyk nie
Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd
Ek ry nie 'n fancy kar nie
Ek's nie in 'n famous band nie
Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel
Ek wens ek kan dit vir jou sê met 'n duisend rose
Maar ek kan nie langer wag nie
So ek sê dit nou
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie, 'n boerekoffie en 'n boerbeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou (Sal ek jou vashou)
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie, ek vat jou hand en sing vir jou 'n wysie
Dan stap ons so onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam
Ek het nog nie vêr gereis nie
Italië of Parys nie
Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou
Ek is nie 'n superhero
Maar voel soos een as jy my vashou
Deur storms en deur vuur beskerm ek jou
Ek wens ek kan dit vir jou sê met 'n duisend rose
Maar ek kan nie langer wag nie
So ek sê dit nou
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie, 'n boerekoffie en 'n boerbeskuitjie
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou (Sal ek jou vashou)
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie, ek vat jou hand en sing vir jou 'n wysie
Dan stap ons so onder deur die maan
Ek en my suikerbekkie saam
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie

Saam
Net ek en my suikerbekkie saam