Title: | Sal Jy My Kan Vergewe? |
---|---|
Artist: | Brendan Peyper |
Album: | Hy Loop Oop |
Release Year: | 2017 |
Duration: | 4:33 |
Size: | 6.25 MB |
Source: | YouTube |
Ek wens ek kon vir jou sê hoe mooi ek dink jy is
Ek weet daar’s ‘n fyn lyn waar liefde en vriendskap rus
Ons twee verstaan mekaar te goed so
Waarna sal ons verder soek?
En hoekom sal ons alles kompliseer
Terwyl ons liefde keer?
Sal jy my kan vergewe gewe gewe?
Sal jy my kan vergewe gewe gewe?
As ek jou hande nou vat
Jou soen en belowe dat
Niemand my ooit kan laat voel soos jy nie
As ek jou hart vir my vat?
Hou vir ‘n rukkie of wat
Terwyl ek in jou oë kyk en fluister
Ek weet jy is my lewe
Ek wens ek kon vir jou sê hoe lank ek al droom oor jou
Al sou ons vingers brand weet ek ons sal nog kan kers vashou
Ons loop al soveel jare saam daar’s
Geen geheime meer
Ek gaan nie langer terug hou nie
Tensy jy my wil keer?
Sal jy my kan vergewe gewe gewe?
Sal jy my kan vergewe gewe gewe?
As ek jou hande nou vat
Jou soen en belowe dat
Niemand my ooit kan laat voel soos jy nie
As ek jou hart vir my vat?
Hou vir ‘n rukkie of wat
Terwyl ek in jou oë kyk en fluister
Sal jy my vergewe?
Sal jy my vergewe?
Ek weet jy is my lewe
Gee jou hart net vir my vir my
Hou jou mond dan voel jy voel jy
Ons is soveel meer
Laat ek en jy gebeur
Wens ek kon vir jou sê hoe mooi ek dink jy is
Sal jy my kan vergewe gewe gewe?
Sal jy my kan vergewe gewe gewe? (Vergewe my)
As ek jou hande nou vat
Jou soen en belowe dat
Niemand my ooit kan laat voel soos jy nie (Soos jy nie)
As ek jou hart vir my vat?
Hou vir ‘n rukkie of wat
Terwyl ek in jou oë kyk en fluister (Kyk en fluister)
Sal jy my vergewe?
Sal jy my vergewe?
Jy weet jy is my lewe
Jy weet jy is my lewe