Title: | Die Lewe's Te Kort |
---|---|
Artist: | Brendan Peyper |
Album: | Dis nie sonde nie |
Release Year: | 2018 |
Duration: | 3:47 |
Size: | 5.2 MB |
Source: | YouTube |
Druk bietjie langer soen bietjie sagter
Onthou dit
Vergeet en vergewe lag deur die lewe
Sal jy
Laat iemand jou vashou
Stop en onthou elke oomblik
Haal bietjie asem
Gooi oop jou arms en leef
Die lewe’s te kort
Om nie met jou te dans nie
Die lewe’s te kort
Die lewe’s te kort
Om jou nie nou te soen nie
Die lewe’s te kort
Gaan lê in die koelte
Waardeer net die stilte onthou dit
Kyk op na die wolke
Laat gaan al jou sorge sal jy?
Spyt kom te laat
Môre is jou dalk nie bestem nie
Doen wat jou bly maak
Niks anders maak meer saak
Die lewe’s te kort
Om nie met jou te dans nie
Die lewe’s te kort
Ja die lewe’s te kort
Om jou nie nou te soen nie
Die lewe’s te kort
Wil die heelnag met jou praat
Nuwe planne vir ons maak
Wil net lekker lag en simpel saam met jou raak
Al my wildste stories deel
In ‘n oomlik sonder reëls
En jou toelaat om my hart te steel
Die lewe’s te kort
Om nie met jou te dans nie
Die lewe’s te kort
Ja die lewe’s te kort
Om jou nie nou te soen nie
Die lewe’s te kort