Title: | Soen My |
---|---|
Artist: | Brendan Peyper |
Album: | Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie |
Release Year: | 2015 |
Duration: | 3:38 |
Size: | 4.99 MB |
Source: | YouTube |
Jy vra my
Hoekom is ek so stil?
Stom geslaan
Wil ek net na jou staar
Ek wonder
Hoe ek kan praat sonder
Dat ek iets uitlaat of sê ek
Hoe ek oor jou voel?
Soen my
Voel jy?
Dis om my mond geskryf
Die tale van my lyf
Hoe my hande praat
Is sterker as woorde
Soen my
Voel jy
Hoe my hart nou praat
En golwe in my maak?
Want liefde is sterk
Sterker as woorde
Woorde
Jy’s meer werd as woorde
Want woorde
Kan jou nie beskryf
Ek fluister
Met my oë jy luister
Hoe ek sê
Hoe ek oor jou voel
Soen my
Voel jy?
Dis om my mond geskryf
Die tale van my lyf
Hoe my hande praat
Is sterker as woorde
Soen my
Voel jy
Hoe my hart nou praat
En golwe in my maak?
Want liefde is sterk
Sterker as woorde
Jy moenie wonder oor wat ek nie sê nie
My hart is net vir jou bedoel
Soen my
Voel jy
Hoe my hart nou praat
En golwe in my maak?
Want liefde is sterk
Sterker as woorde
Soen my
Voel jy
Hoe my hart nou praat
En golwe in my maak?
Want liefde is sterk
Sterker as woorde
Want liefde is sterk
Sterker as woorde
Liefde is sterk
Sterker as woorde