Title: | Jong Liefde Sal Ons Jonk Hou |
---|---|
Artist: | Brendan Peyper |
Album: | Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie |
Release Year: | 2015 |
Duration: | 3:27 |
Size: | 4.74 MB |
Source: | YouTube |
Jare kom en jare gaan
Dis ‘n karnaval maar ons speel saam
Trek al die hase uit jou hoed
Gee als waarna haar hart kan soek
Hardloop en stilstaan
Antwoord en luister
Alles saam met jou (Alles saam met jou)
Val en weer opstaan
Vra en vergewe
Ons moet net onthou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Daai eerste soen daai eerste dans daai eerste kom ons vat ‘n wilde kans
Jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou
Wie sal weet wat nog gaan kom?
Hoeveel draaie oor die horison?
Soos ‘n rollercoaster ry
Styf kan jy vashou aan my
Hardloop en stilstaan
Antwoord en luister
Alles saam met jou (Alles saam met jou)
Val en weer opstaan
Vra en vergewe
Ons moet net onthou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Daai eerste soen daai eerste dans daai eerste kom ons vat ‘n wilde kans
Jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou
Daai eerste soen daai eerste dans daai eerste kom ons vat ‘n wilde kans
Jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou
Daai eerste soen daai eerste dans daai eerste kom ons vat ‘n wilde kans
Jonk hou jonk hou
Jong liefde sal ons jonk hou jonk hou