Title: | Koffie Pure Plaas |
---|---|
Artist: | Brendan Peyper |
Album: | Hy Loop Oop |
Release Year: | 2017 |
Duration: | 4:01 |
Size: | 5.52 MB |
Source: | YouTube |
Kannie glo dat ek jou hier sien nie
Hierdie aand is die aand wat ek al lank op gehoop het
Verlief en verloor het
Daar’s soveel wat ek vir jou wil sê
En nog meer wat ek vir jou wil wys waar die sonskyn
Voor jy net weer verdwyn
Ek kannie vra vir ‘n dieper konneksie
Al ken ons mekaar nie ek voel dit
Al wat ek vra is ‘n kans om te praat en te luister (Te luister, te luister)
So kom ek vat jou liewer huistoe
Oe oe oe huistoe oe oe oe huistoe
Weg van die geraas
As die stories oor jou alles waar is
Proe jou koffie net soos die plaas
En ek mis vanaand die plaas
En ek’s moeg vir die geraas
So kom ek vat jou liewer huistoe
Oe oe oe huistoe oe oe oe huistoe
Weg van die geraas
Vir ‘n koffie pure plaas
As geluk aan ‘n draaitjie vashou
Is vanaand daardie aand wat ek net alles gaan vasklou
My hart buit ek vir jou
Ek het lankal gedroom oor ‘n kans
Om vir jou te kan wys hierdie gevoel wat ek vashou
My hart te wys vir jou
Ek kannie vra vir ‘n dieper konneksie
Al ken ons mekaar nie ek voel dit
Al wat ek vra is ‘n kans om te praat en te luister (Te luister, te luister)
So kom ek vat jou liewer huistoe
Oe oe oe huistoe oe oe oe huistoe
Weg van die geraas
As die stories oor jou alles waar is
Proe jou koffie net soos die plaas
En ek mis vanaand die plaas
En ek’s moeg vir die geraas
So kom ek vat jou liewer huistoe
Oe oe oe huistoe oe oe oe huistoe
Weg van die geraas
Vir ‘n koffie pure plaas
Jou naam jou mond jou lag jou als verstom my
Jou lyf jou stem jou hart perfek vir myne
Jou stap jou dans jou praat jou stories vang my
Sê net ja dan kan ons ry
Maar die stilte en die koffie saam met my (Koffie saam met my)
So kom ek vat jou liewer huistoe
Oe oe oe huistoe oe oe oe huistoe
Weg van die geraas
As die stories oor jou alles waar is
Proe jou koffie net soos die plaas
En ek mis vanaand die plaas
En ek’s moeg vir die geraas
So kom ek vat jou liewer huistoe
Oe oe oe huistoe oe oe oe huistoe
Weg van die geraas
Vir ‘n koffie pure plaas
Vir ‘n koffie pure plaas
Vir ‘n koffie pure plaas