Fakaza

Bernice West - Leuens

Posted by Bernice West on May 20, 2024

Information

Title: Leuens
Artist: Bernice West
Album: Jona
Release Year: 2022
Duration: 3:03
Size: 4.19 MB
Source: YouTube

Bernice West - Leuens Lyric

Leuens
Leuens

Hier's dit nou jy kom alweer en vou jouself in al daai woorde vas
Jy span 'n heining jy maak 'n las vir dit wat jy later gaan skoon moet was
Dit wat jy laaskeer gesê het of het jou woorde jou bas kom red
Om te jok is makliker as asemhaal

En ek luister maar jy praat sirkels jou woorde klop nie met my saam nie
Jy praat ook nie in een baan nie

Stop
Vrek ek kan'it nie hanteer nie jy kan my nie blameer nie want leuens word waarheid
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens

Pasop
Kyk ek hou jou fyn dop, jy stap draaie met jou woorde, jy loop 'n draai daar in die Noorde
Jy sal moet ophou want jou leuens hou van aan my vasklou
As jy aanhou gaan jy dit berou want jy mors met die verkeerde vrou

Ek glo jou nood
Ek vat jou woord
Maar jy vat my vir die verkeerde soort

Ek luister maar jy praat sirkels jou woorde klop nie met my saam nie
Jy praat ook nie in een baan nie

Stop
Vrek ek kan'it nie hanteer nie jy kan my nie blameer nie want leuens word waarheid
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens (Waarheid ontsnap het van leuens)
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens

Ek glo jou nood (Glo jou nood)
Ek vat jou woord (Ek vat jou woord)
Maar jy vat my vir die verkeerde soort

Ek luister maar jy praat sirkels jou woorde klop nie met my saam nie
Jy praat ook nie in een baan nie

Stop
Vrek ek kan'it nie hanteer nie jy kan my nie blameer nie want leuens word waarheid
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens (Leuens)
Wanneer waarheid ontsnap het van leuens (Leuens)

Wanneer waarheid ontsnap het van leuens

Related Posts

Bernice West - Net Dans

Bernice West - Net Dans

Bernice West 3:49
Bernice West - Die Afrikaner Maak So

Bernice West - Die Afrikaner Maak So

Bernice West 3:00
Bernice West - Lyfie

Bernice West - Lyfie

Bernice West 3:29
Bernice West - Hy Jy Jy

Bernice West - Hy Jy Jy

Bernice West 3:18
Bernice West - As Hy Weer Kom

Bernice West - As Hy Weer Kom

Bernice West 3:07
Bernice West - Sonop-Blom

Bernice West - Sonop-Blom

Bernice West 3:10
Bernice West - Kom Binne

Bernice West - Kom Binne

Bernice West 3:40
Bernice West - Jona

Bernice West - Jona

Bernice West 3:04
Bernice West - Die Hart

Bernice West - Die Hart

Bernice West 2:54
Bernice West - Hemel Op Aarde

Bernice West - Hemel Op Aarde

Bernice West 3:32
Bernice West - O Kind

Bernice West - O Kind

Bernice West 3:54
Bernice West - Dink Aan Jou

Bernice West - Dink Aan Jou

Bernice West 3:54
Bernice West - Nie Jou X Nie

Bernice West - Nie Jou X Nie

Bernice West 2:42
Bernice West - Ons Is Familie

Bernice West - Ons Is Familie

Bernice West 2:50
Bernice West - Agter Jou

Bernice West - Agter Jou

Bernice West 3:04
Bernice West - Net Geleen

Bernice West - Net Geleen

Bernice West 3:30
Bernice West - Voel

Bernice West - Voel

Bernice West 3:34
The Shelter - In His Hands

The Shelter - In His Hands

The Shelter 3:27
Bernice West - Klop

Bernice West - Klop

Bernice West 3:22
Bernice West - Ek Skree

Bernice West - Ek Skree

Bernice West 3:24
Bernice West - Leuens

Bernice West - Leuens

Bernice West 3:03
Bernice West - Sonder Jou

Bernice West - Sonder Jou

Bernice West 3:20
Bernice West - Ingeperk

Bernice West - Ingeperk

Bernice West 4:09
Bernice West - Chrome Clouded

Bernice West - Chrome Clouded

Bernice West 3:35
Bernice West - Beset

Bernice West - Beset

Bernice West 3:34
Bernice West - Sinkertjie

Bernice West - Sinkertjie

Bernice West 3:43
Bernice West - Spoorlose Stasies

Bernice West - Spoorlose Stasies

Bernice West 2:29
The Shelter - High Calling

The Shelter - High Calling

The Shelter 3:09
Bernice West - Al Wat Ons Het 

Bernice West - Al Wat Ons Het 

Bernice West 4:39
Bernice West - Soen My Op My Mond

Bernice West - Soen My Op My Mond

Bernice West 4:14
Johan Vorster - Uit Bethlehem

Johan Vorster - Uit Bethlehem

Johan Vorster 3:13
The Shelter - Fire

The Shelter - Fire

The Shelter 4:24
The Shelter - In The Beginning

The Shelter - In The Beginning

The Shelter 4:01
The Shelter - Mountains

The Shelter - Mountains

The Shelter 4:42
Wat As

Wat As

4:55
The Shelter - Instruments Of Peace

The Shelter - Instruments Of Peace

The Shelter 5:33