Fakaza

Bernice West - Dink Aan Jou

Posted by Bernice West on May 31, 2024

Information

Title: Dink Aan Jou
Artist: Bernice West
Album: Dink Aan Jou
Release Year: 2021
Duration: 3:54
Size: 5.36 MB
Source: YouTube

Bernice West - Dink Aan Jou Lyric

Ek dink aan jou voor ek dit hardop sê
Ek onthou jou lyf as ek my kop neerlê

Maar onthou jy nog die aande waar ons aan elke woord kon hang
Onthou jy nog die dade waar ons die Melkweg vas kon vang
Ek dink aan jou as ek die stiltes voel

Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou, ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou, ja ek verlang na jou

Ek hoor jou stem as ek die oggend proe
Voel alles binne my wat steeds na jou soek

Maar onthou jy nog die aande waar ek myself met jou kon deel
Onthou jy nog die koue wat warm by ons sou teel
Ek dink aan jou as ek saggies praat

Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou, ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou, ja ek verlang na jou

Ek voel jou gewig wat teen my druk as ek sug
Ek voel steeds jou asem wat in my nek kom rus

Ek onthou jou nou meer as die aande wat jy hier kon rus
Soek jou nou meer as al die tye wat ons saam kon kus
Ek onthou jou mond as ek my lippe kners

Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou, ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou, ja ek verlang na jou

Ja ek verlang na jou, ja ek verlang na jou

Want ekke dink aan jou, ja ek verlang na jou (Ek verlang na jou)
Want ekke dink aan jou, ja ek verlang na jou

Ek verlang na jou
Ek verlang na jou
Ek verlang na jou
Ja ekke dink aan jou

Ek verlang na jou
Ek verlang na jou

Related Posts

Bernice West - Net Dans

Bernice West - Net Dans

Bernice West 3:49
Bernice West - Lyfie

Bernice West - Lyfie

Bernice West 3:29
Bernice West - Die Afrikaner Maak So

Bernice West - Die Afrikaner Maak So

Bernice West 3:00
Bernice West - Hy Jy Jy

Bernice West - Hy Jy Jy

Bernice West 3:18
Bernice West - Sonop-Blom

Bernice West - Sonop-Blom

Bernice West 3:10
Bernice West - As Hy Weer Kom

Bernice West - As Hy Weer Kom

Bernice West 3:07
Bernice West - Kom Binne

Bernice West - Kom Binne

Bernice West 3:40
Bernice West - Jona

Bernice West - Jona

Bernice West 3:04
Bernice West - Hemel Op Aarde

Bernice West - Hemel Op Aarde

Bernice West 3:32
Bernice West - Die Hart

Bernice West - Die Hart

Bernice West 2:54
Bernice West - O Kind

Bernice West - O Kind

Bernice West 3:54
Bernice West - Dink Aan Jou

Bernice West - Dink Aan Jou

Bernice West 3:54
Bernice West - Nie Jou X Nie

Bernice West - Nie Jou X Nie

Bernice West 2:42
Bernice West - Ons Is Familie

Bernice West - Ons Is Familie

Bernice West 2:50
Bernice West - Agter Jou

Bernice West - Agter Jou

Bernice West 3:04
Bernice West - Net Geleen

Bernice West - Net Geleen

Bernice West 3:30
Bernice West - Voel

Bernice West - Voel

Bernice West 3:34
The Shelter - In His Hands

The Shelter - In His Hands

The Shelter 3:27
Bernice West - Klop

Bernice West - Klop

Bernice West 3:22
Bernice West - Ek Skree

Bernice West - Ek Skree

Bernice West 3:24
Bernice West - Leuens

Bernice West - Leuens

Bernice West 3:03
Bernice West - Sonder Jou

Bernice West - Sonder Jou

Bernice West 3:20
Bernice West - Ingeperk

Bernice West - Ingeperk

Bernice West 4:09
Bernice West - Sinkertjie

Bernice West - Sinkertjie

Bernice West 3:43
Bernice West - Beset

Bernice West - Beset

Bernice West 3:34
Bernice West - Spoorlose Stasies

Bernice West - Spoorlose Stasies

Bernice West 2:29
Bernice West - Chrome Clouded

Bernice West - Chrome Clouded

Bernice West 3:35
Bernice West - Al Wat Ons Het 

Bernice West - Al Wat Ons Het 

Bernice West 4:39
The Shelter - High Calling

The Shelter - High Calling

The Shelter 3:09
Bernice West - Soen My Op My Mond

Bernice West - Soen My Op My Mond

Bernice West 4:14
Johan Vorster - Uit Bethlehem

Johan Vorster - Uit Bethlehem

Johan Vorster 3:13
The Shelter - Fire

The Shelter - Fire

The Shelter 4:24
The Shelter - Mountains

The Shelter - Mountains

The Shelter 4:42
The Shelter - In The Beginning

The Shelter - In The Beginning

The Shelter 4:01
Wat As

Wat As

4:55
The Shelter - Instruments Of Peace

The Shelter - Instruments Of Peace

The Shelter 5:33