Fakaza

Wat As

Posted by Admin on May 20, 2024

Information

Title: Wat As
Album: Die Gelofte - 'n Musiekblyspel
Release Year: 2022
Duration: 4:55
Size: 6.75 MB
Source: YouTube

Wat As Lyric

Kyk
Die dag is hier
Al het ons gehoop dit sou ons oor sien
Staan
En kyk weer op
Ons glo die lig breek deur die donker

Kyk
Die dag is hier
Jy is al lank al nie meer kind nie
Ouma
Gaan jou so mis
Mag jy vir hom 'n goeie vrou wees

Wat as ek jou moet verloor
Wat as ek jou moet verloor
Wat as ek jou moet verloor
Dan breek alles, dan breek alles

Wat as ek jou moet verloor
Wat as ek jou moet verloor
Wat as ek jou moet verloor
Dan breek alles, dan breek alles

En ek
Sal jou weer sien
Ek is 'n man wat nooit sal opgee
Ek
Sal vir jou veg
My hele toekoms hou ek in jou

Jy sê die mooiste goed
En ek hou vas aan ons belofte
Oor die horison
Sien ek my man wat na my aankom

Wat as ek jou moet verloor
Wat as ek jou moet verloor
Wat as ek jou moet verloor
Dan breek alles, dan breek alles

Wat as ek jou moet verloor
Wat as ek jou moet verloor
Wat as ek jou moet verloor
Dan breek alles, dan breek alles

Wat is geloof dan dit is 'n vaste versekering dat die dinge waarna ons uitsien inderdaad sal gebeur
Dis 'n bewys dat ons God die dinge wat ons nie sien nie sal waar maak die hoop sal hom nie kan beskaam nie
Waar kom ons hulp vandaan hoe God ons hulp is van U alleen van die hemel en die aarde

Wat as ek jou moet verloor (Ek bid my nasie sal weer terug draai)
Wat as ek jou moet verloor (Nie net met ons hele harte nie)
Wat as ek jou moet verloor (Net die Ualleen kan mense red)
Dan breuk alles, dan breuk alles

Wat as ek jou moet verloor (Sal ander glo hulp kom die twyfel)
Wat as ek jou moet verloor (Want U is God wat hier van bo kom)
Wat as ek jou moet verloor (Ek sal kies om te glo)
Ek sal kies om te glo ons hulp kom van U alleen
Ons rig ons oë na bo

Ons sal kies om te glo