Title: | Beset |
---|---|
Artist: | Bernice West |
Album: | Net Geleen |
Release Year: | 2020 |
Duration: | 3:34 |
Size: | 4.9 MB |
Source: | YouTube |
Nat op die randte van jou wang is daar stories wat vertel
Hoe jy die berge moes los loop vir my ek voel jou onder in my vel
Nul sewe agt te lank gewag jy't verbaas
Ek wou ‘n siel vir jou red maar nou
Nou is jy beset
Die lyn is beset
Die lyn is beset
Die lyn is beset
Sal jy my dalk kom red?
Ek het verdwaal op ‘n soektog na jou wese ek wou jou stem kanaal op vang
Maar die tannie op die lyn maak oorlog
Sit dit op as jy ‘n bietjie van jouself vir my kon oorlos
Een dubbel twee jou hart betree jy't verbaas
Ek wou ‘n siel vir jou red maar nou, nou is jy beset
Die lyn is beset
Die lyn is beset
Die lyn is beset
Sal jy my dalk kom red?
Vyf nege sewe een vertel my nog ‘n leun ek sou al lankal maar almal om my lyk mal
Drie dubbel nege vier my hart op skuld verhuur
Die lyn is beset
Die lyn is beset (Die lyn is beset)
Die lyn is beset
Sal jy my dalk kom red?