Fakaza

Riaan Benadé - Hierdie Keer

Posted by Riaan Benadé on May 20, 2024

Information

Title: Hierdie Keer
Artist: Riaan Benadé
Album: Spontaan
Release Year: 2020
Duration: 3:11
Size: 4.37 MB
Source: YouTube

Riaan Benadé - Hierdie Keer Lyric

Ek wil nog een keer
Voel hoe jou hare my streel
Al is dit net een keer
Wat ek kan voel hoe jy steel
Aan elke ding wat my pla
En elke las wat ek dra

Baby hoe sal ons weet in ons seer
As ons nie weer probeer nie
Ons het geval met tyd
En engel ek sweer
Om my alles te gee hierdie keer

En ek wil nog een keer
Luister na als in jou seer
Al hoor ek net een keer
Daar is nog kans vir ons twee
Want elke woord wat ek laai
Was 'n duisend keer omgedraai

Baby hoe sal ons weet in ons seer
As ons nie weer probeer nie
Ons het geval met tyd
En engel ek sweer
Om my alles te gee hierdie keer

Wil jy voel hoe ek steel?
Aan elke ding wat jou pla
En elke las wat jy dra

Baby hoe sal ons weet in ons seer
As ons nie weer probeer nie
Ons het geval met tyd
En engel ek sweer
Om my alles te gee hierdie keer

Related Posts

Riaan Benadé - Boksemdais

Riaan Benadé - Boksemdais

Riaan Benadé 3:09
Riaan Benadé - Stoom

Riaan Benadé - Stoom

Riaan Benadé 2:59
Demi Lee Moore - There Was Jesus

Demi Lee Moore - There Was Jesus

Demi Lee Moore 3:46
Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie

Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie

Riaan Benadé 3:13
Riaan Benadé - Rowwe Bliksem

Riaan Benadé - Rowwe Bliksem

Riaan Benadé 3:04
Riaan Benadé - Bosveldterapie

Riaan Benadé - Bosveldterapie

Riaan Benadé 3:15
Riaan Benadé - Hemel & Hel

Riaan Benadé - Hemel & Hel

Riaan Benadé 3:15
Riaan Benadé - Spontaan

Riaan Benadé - Spontaan

Riaan Benadé 2:59
Riaan Benadé - Haai Haai

Riaan Benadé - Haai Haai

Riaan Benadé 3:19
Riaan Benadé - Myne

Riaan Benadé - Myne

Riaan Benadé 2:57
Riaan Benadé - Lief (Live)

Riaan Benadé - Lief (Live)

Riaan Benadé 3:24
Riaan Benadé - Lieg Vir My

Riaan Benadé - Lieg Vir My

Riaan Benadé 2:56
Riaan Benadé - Leuenaar

Riaan Benadé - Leuenaar

Riaan Benadé 3:01
Riaan Benadé - Keeza

Riaan Benadé - Keeza

Riaan Benadé 2:59
Riaan Benadé - Gooi Nog 'n Whiskey

Riaan Benadé - Gooi Nog 'n Whiskey

Riaan Benadé 3:01
Riaan Benadé - Lucky Strike

Riaan Benadé - Lucky Strike

Riaan Benadé 3:02
Riaan Benadé - Two Blue Eyes

Riaan Benadé - Two Blue Eyes

Riaan Benadé 3:32
Riaan Benadé - Boksemdais (Live)

Riaan Benadé - Boksemdais (Live)

Riaan Benadé 3:06
Riaan Benadé - Die Lot

Riaan Benadé - Die Lot

Riaan Benadé 3:18
Gerhard Steyn - Ons Sal Self

Gerhard Steyn - Ons Sal Self

Gerhard Steyn 3:28
Demi Lee Moore - Seven Spanish Angels

Demi Lee Moore - Seven Spanish Angels

Demi Lee Moore 3:24
Riaan Benadé - Ken Jy Die Land

Riaan Benadé - Ken Jy Die Land

Riaan Benadé 3:39
Demi Lee Moore - Kannie Sonder Jou Nie

Demi Lee Moore - Kannie Sonder Jou Nie

Demi Lee Moore 3:27
Riaan Benadé - Sy't Lyf (35 Chev)

Riaan Benadé - Sy't Lyf (35 Chev)

Riaan Benadé 3:09
Riaan Benadé - Rooiroknooi

Riaan Benadé - Rooiroknooi

Riaan Benadé 3:22
Riaan Benadé - Droom

Riaan Benadé - Droom

Riaan Benadé 3:02
Riaan Benadé - From Now On

Riaan Benadé - From Now On

Riaan Benadé 4:03
Riaan Benadé - Jy Is Genoeg

Riaan Benadé - Jy Is Genoeg

Riaan Benadé 3:41
Riaan Benadé - Helpende Hande

Riaan Benadé - Helpende Hande

Riaan Benadé 3:33
Riaan Benadé - Hierdie Keer

Riaan Benadé - Hierdie Keer

Riaan Benadé 3:11
Riaan Benadé - Nallies

Riaan Benadé - Nallies

Riaan Benadé 2:47
Riaan Benadé - Amarillo By Morning

Riaan Benadé - Amarillo By Morning

Riaan Benadé 2:24