Fakaza

Demi-Lee Moore - Sewe Weke

Posted by Demi-Lee Moore on May 20, 2024

Information

Title: Sewe Weke
Artist: Demi-Lee Moore
Album: Net 'n Mens
Release Year: 2014
Duration: 3:33
Size: 4.88 MB
Source: YouTube

Demi-Lee Moore - Sewe Weke Lyric

Ek wil jou bietjie van jouself vertel, jy was my hemel, jy was my hel
Die swak plek in my hart het nou verhaat
Ek wil jou liefde uit my lyf uit skud, die pyn in my nou uit my ruk
Niks meer trane oor, oor dit wat was

Sewe weke gaan verby, ek weet jy's nie die een vir my nie
Sewe maande kom en gaan, ek kan nou op my eie voete staan
Sewe jaar is nou te laat, die deur is gesluit, ek het jou verlaat
Sewe weke, sewe maande, sewe jare is nou oor en verby

Ek dink mos altyd dis net die man, as jy nie kan nie, wie kan dan
Dis als veryby met jou en my, kan jy voel hoe seer ek kry

Sewe weke gaan verby, ek weet jy's nie die een vir my nie
Sewe maande kom en gaan, ek kan nou op my eie voete staan
Sewe jaar is nou te laat, die deur is gesluit, ek het jou verlaat
Sewe weke, sewe maande, sewe jare

En nou staan jy voor my, vra of jy 'n tweede kans kan kry

Sewe weke gaan verby, ek weet jy's nie die een vir my nie
Sewe maande kom en gaan, ek kan nou op my eie voete staan
Sewe jaar is nou te laat, die deur is gesluit, ek het jou verlaat
Sewe weke, sewe maande, sewe jare is nou oor en verby

Related Posts

Demi Lee Moore - Hart Breek

Demi Lee Moore - Hart Breek

Demi Lee Moore 3:21
Steve Hofmeyr - Amanda

Steve Hofmeyr - Amanda

Steve Hofmeyr 3:07
Demi Lee Moore - There Was Jesus

Demi Lee Moore - There Was Jesus

Demi Lee Moore 3:46
Demi Lee Moore - Neon Moon

Demi Lee Moore - Neon Moon

Demi Lee Moore 4:11
Riaan Benadé - Hemel & Hel

Riaan Benadé - Hemel & Hel

Riaan Benadé 3:15
Demi Lee Moore - Coat of many colors

Demi Lee Moore - Coat of many colors

Demi Lee Moore 3:24
Chris Steyn - By Jou (Live)

Chris Steyn - By Jou (Live)

Chris Steyn 2:42
Demi Lee Moore - Mis Eet Slaap Herhaal

Demi Lee Moore - Mis Eet Slaap Herhaal

Demi Lee Moore 3:28
Bobby van Jaarsveld - Ek Weet Al Lankal

Bobby van Jaarsveld - Ek Weet Al Lankal

Bobby van Jaarsveld 3:36
Gerhard Steyn - Ons Sal Self

Gerhard Steyn - Ons Sal Self

Gerhard Steyn 3:28
Demi Lee Moore - Seven Spanish Angels

Demi Lee Moore - Seven Spanish Angels

Demi Lee Moore 3:24
Demi Lee Moore - Queen of Hearts

Demi Lee Moore - Queen of Hearts

Demi Lee Moore 3:21
Demi Lee Moore - Because It's Love

Demi Lee Moore - Because It's Love

Demi Lee Moore 3:47
Demi Lee Moore - Kannie Sonder Jou Nie

Demi Lee Moore - Kannie Sonder Jou Nie

Demi Lee Moore 3:27
Demi Lee Moore - Lei My Na Die Water

Demi Lee Moore - Lei My Na Die Water

Demi Lee Moore 3:14
Demi Lee Moore - Diane

Demi Lee Moore - Diane

Demi Lee Moore 3:42
Demi Lee - Jy Maak My Beter

Demi Lee - Jy Maak My Beter

Demi Lee 3:59
Demi Lee Moore - Maak My Jou Tequila

Demi Lee Moore - Maak My Jou Tequila

Demi Lee Moore 3:05
Demi Lee Moore - Rose Garden

Demi Lee Moore - Rose Garden

Demi Lee Moore 2:46
Appel - Nora Vlok (Live)

Appel - Nora Vlok (Live)

Appel 1:31
Demi Lee Moore - Sproetjies

Demi Lee Moore - Sproetjies

Demi Lee Moore 3:23
Demi Lee Moore - My Alles

Demi Lee Moore - My Alles

Demi Lee Moore 3:15
Demi Lee Moore - Dalk Is Liefde Te Min

Demi Lee Moore - Dalk Is Liefde Te Min

Demi Lee Moore 3:50
Demi Lee Moore - Dromer

Demi Lee Moore - Dromer

Demi Lee Moore 2:53
Demi Lee Moore - A Long and Happy Life

Demi Lee Moore - A Long and Happy Life

Demi Lee Moore 3:46
Demi Lee Moore - Vulkaan

Demi Lee Moore - Vulkaan

Demi Lee Moore 3:42
Demi Lee Moore - Wag Voor Jy Sê

Demi Lee Moore - Wag Voor Jy Sê

Demi Lee Moore 3:33
Demi Lee Moore - Sy Huil Maar Sy Lag

Demi Lee Moore - Sy Huil Maar Sy Lag

Demi Lee Moore 3:10
Demi Lee Moore - If I Needed You

Demi Lee Moore - If I Needed You

Demi Lee Moore 3:39
Demi-Lee Moore - Huis Toe

Demi-Lee Moore - Huis Toe

Demi-Lee Moore 4:02
Demi Lee Moore - Gooi Jou Arms Om My

Demi Lee Moore - Gooi Jou Arms Om My

Demi Lee Moore 3:34
Demi Lee Moore - Jy Ken My Naam

Demi Lee Moore - Jy Ken My Naam

Demi Lee Moore 3:10
Demi Lee Moore - Water Under The Bridge

Demi Lee Moore - Water Under The Bridge

Demi Lee Moore 3:46
Demi Lee Moore - Ek Is Hier

Demi Lee Moore - Ek Is Hier

Demi Lee Moore 3:16
Demi Lee Moore - Jolene

Demi Lee Moore - Jolene

Demi Lee Moore 3:41
Karen Zoid - Beautiful (Live)

Karen Zoid - Beautiful (Live)

Karen Zoid 4:11
Demi-Lee Moore - Net 'n Mens

Demi-Lee Moore - Net 'n Mens

Demi-Lee Moore 3:53
Demi Lee Moore - Diane (Live)

Demi Lee Moore - Diane (Live)

Demi Lee Moore 5:56
Demi-Lee Moore - In Die Hemel

Demi-Lee Moore - In Die Hemel

Demi-Lee Moore 3:16
Demi Lee Moore - Spore

Demi Lee Moore - Spore

Demi Lee Moore 3:32
Steve Hofmeyr - Why Me Lord (Live)

Steve Hofmeyr - Why Me Lord (Live)

Steve Hofmeyr 3:54
Demi Lee - Liefdes Wen Resep

Demi Lee - Liefdes Wen Resep

Demi Lee 3:26
Demi Lee Moore - Lelie

Demi Lee Moore - Lelie

Demi Lee Moore 3:03
Demi Lee Moore - Somebody to Love

Demi Lee Moore - Somebody to Love

Demi Lee Moore 2:41
Steve Hofmeyr - Amanda (Live)

Steve Hofmeyr - Amanda (Live)

Steve Hofmeyr 4:28
Steve Hofmeyr - Shallow (Live)

Steve Hofmeyr - Shallow (Live)

Steve Hofmeyr 5:00
Demi-Lee Moore - Druk My

Demi-Lee Moore - Druk My

Demi-Lee Moore 3:07
Demi-Lee Moore - No One Needs To Know

Demi-Lee Moore - No One Needs To Know

Demi-Lee Moore 3:02
Demi-Lee Moore - Sewe Weke

Demi-Lee Moore - Sewe Weke

Demi-Lee Moore 3:33
Demi Lee Moore - Hello (Live)

Demi Lee Moore - Hello (Live)

Demi Lee Moore 4:52
Demi-Lee Moore - Change

Demi-Lee Moore - Change

Demi-Lee Moore 3:10
Demi-Lee Moore - Wat Is Sy Vir Jou

Demi-Lee Moore - Wat Is Sy Vir Jou

Demi-Lee Moore 3:30
Demi-Lee Moore - Love Letters

Demi-Lee Moore - Love Letters

Demi-Lee Moore 3:04
Demi-Lee Moore - Ek Hou Van Jou

Demi-Lee Moore - Ek Hou Van Jou

Demi-Lee Moore 4:03
Demi-Lee Moore - Jou Laaste Kans

Demi-Lee Moore - Jou Laaste Kans

Demi-Lee Moore 3:13
Demi-Lee Moore - Sewentien

Demi-Lee Moore - Sewentien

Demi-Lee Moore 4:20
Demi-Lee Moore - Droom Van My

Demi-Lee Moore - Droom Van My

Demi-Lee Moore 2:31