Title: | gat' ons more see toe |
---|---|
Artist: | Gerhard Steyn |
Album: | sestien songs |
Release Year: | 2006 |
Duration: | 3:15 |
Size: | 4.46 MB |
Source: | YouTube |
Gat ons môre see toe?
Vlieg ons met die plane?
Lê ons op die strande?
En drink ons bietjie wyn?
Kyk ons bietjie TV?
Die Oprah Winfrey show
Jy lê in my arms
Want ek is lief vir jou
Lief vir jou so lief vir jou
My baby so lief vir jou
Hy’s teller nommer vier
Daar by ABSA bank
En elke dag kan hy voel
Sy vingers word bietjie lank
Hy droom van ‘n stukkie goud hier in sy tanne
En hy droom van saambreeltjies
Van cocktails op die strande
Hy droom van ‘n meisiekind
Met silly kits ‘n wilde ding
Sy hou hom wakker snags
En hy hou van
Daar gat ons môre see toe
Vlieg ons met die plane?
Lê ons op die strande?
En drink ons bietjie wyn?
Kyk ons bietjie TV?
Die Oprah Winfrey show
Jy lê in my arms
Want ek is lief vir jou
Lief vir jou so lief vir jou
My baby so lief vir jou
Hy lê met sy sonbril
En sy voetjies in die sand
En hy sien homself op die voorblad
Van ‘n plaaslike koerant
Hulle sê daar was ‘n rooftog
By die land se grootse bank
En ‘n teller is gone missing
Want sy vingers was te lank
En nou het hy ‘n meisiekind
Met silly kits ‘n wilde ding
Sy hou hom wakker snags
En hy hou van
Daar gat ons môre see toe
Vlieg ons met die plane
Lê ons op die strande
En drink ons bietjie wyn
Kyk ons bietjie TV
Die Oprah Winfrey show
Jy lê in my arms
Want ek is lief vir jou
Lief vir jou so lief vir jou
My baby so lief vir jou
Pineapples en coconuts, kaal girls op die strand
‘n Sonbril op my kop en my voetjies in die sand
Gryp my, gryp my, baby baby byt my
Smeer my bietjie room as die sonnetjie my brand
Gat ons môre see toe?
Vlieg ons met die plane?
Lê ons op die strande?
En drink ons bietjie wyn?
Kyk ons bietjie TV?
Die Oprah Winfrey show
Jy lê in my arms
Want ek is lief vir jou
Lief vir jou so lief vir jou
Gat ons môre see toe?
Vlieg ons met die plane?
Lê ons op die strande?
En drink ons bietjie wyn?
Kyk ons bietjie TV?
Die Oprah Winfrey show
Jy lê in my arms
Want ek is lief vir jou
Lief vir jou so lief vir jou
My baby so lief vir jou