Title: | Hier Is My Hart |
---|---|
Artist: | Gerhard Steyn |
Album: | Liefdesoorlog |
Release Year: | 2014 |
Duration: | 3:22 |
Size: | 4.62 MB |
Source: | YouTube |
Hier is my hart is my hart
Hier is my hart is my hart
Ek kan deur jou hart stap sonder dat ek moeg raak
Ek’s mal
Oor jou
Hoekom vat jy dan so lank om vir my te sê
Hoe jy oor my voel?
En ek wil aan jou deur klop jy’s heeltyd hier in my kop
Ek’s mal
Oor jou
Hoekom vat jy dan so lank om vir my te sê
Of jy my ook wil hê?
Hier is my hart is my hart
Hier is my hart is my hart
Dis joune joune
My hart soek my nie meer nie (Meer nie)
My hart soek net vir jou
So hier is my hart is my hart
Ek wil weet wat aangaan of ek nog ’n kans staan?
Ek’s mal
Oor jou
Hoekom vat jy dan so lank om vir my te sê
Of jy my ook wil hê?
Hier is my hart is my hart
Hier is my hart is my hart
Dis joune joune
My hart soek my nie meer nie (Meer nie)
My hart soek net vir jou
My hart klop nie vir my nie (My nie)
My hart klop net vir jou
So hier is my hart
Hier is my hart is my hart
Hier is my hart is my hart
Dis joune joune
Hier is my hart is my hart
Hier is my hart is my hart
Dis joune joune
My hart soek my nie meer nie (Meer nie)
My hart soek net vir jou
My hart klop nie vir my nie (My nie)
My hart klop net vir jou
So hier is my hart
Hier is my hart is my hart
Hier is my hart is my hart
Dis joune joune
My hart soek my nie meer nie (Meer nie)
My hart soek net vir jou
My hart klop nie vir my nie (My nie)
My hart klop net vir jou
So hier is my hart
Is my hart