Title: | sonder jou hier |
---|---|
Artist: | Gerhard Steyn |
Album: | Breekbaar |
Release Year: | 2010 |
Duration: | 3:33 |
Size: | 4.88 MB |
Source: | YouTube |
Hier staan ek voor jou
Besef ek verloor jou
Als wat jy sê nou
Om my los van jou te breek
En as ek aan jou raak
Wat sal dit saakmaak?
Sal dit dit regmaak
Asof niks verander nie?
Sonder jou hier
Versteen my hart in sout (Sonder jou hier)
Sonder jou hier
Lê my wêreld leeg en koud (Sonder jou hier)
En dis net jy wat my storms laat bedaar
Jy bly staan maar dis ek wat val
Sonder jou hier
Hier wag ek vir jou
Als is okay nou
Al wat ek soek nou
Om myself vir jou te gee
En as jy sou wegraak
Tussen hartseer en hoopstraat
Volg net die grondpad
En luister na jou hart
Sonder jou hier
Versteen my hart in sout (Sonder jou hier)
Sonder jou hier
Lê my wêreld leeg en koud (Sonder jou hier)
En dis net jy wat my storms laat bedaar
Jy bly staan maar dis ek wat val
Sonder jou hier
Kan jy onthou ek mis jou?
Baby kan jy onthou?
Kan jy onthou ek mis jou hier?
Hier staan ek voor jou
Besef ek verloor jou
Sonder jou hier
Versteen my hart in sout (Sonder jou hier)
Sonder jou hier
Lê my wêreld leeg en koud (Sonder jou hier)
En dis net jy wat my storms laat bedaar
Jy bly staan maar dis ek wat val
Sonder jou hier