Fakaza

Eloff - Groot In Korea

Posted by Eloff on June 1, 2024

Information

Title: Groot In Korea
Artist: Eloff
Album: Hittegolf
Release Year: 2022
Duration: 3:20
Size: 4.58 MB
Source: YouTube

Eloff - Groot In Korea Lyric

Dit was net die ander dag, sit met klippies by die swembad
Sip sip vang ‘n dip by die Valley of the Waves (Valley of the Waves)
Niks kry my in die bui soos ‘n klein bietjie roomys
En ‘n tokkel op my boks kitaar

Sy het fotos geneem van my op haar Samsung
Het my moves en my tunes op haar Tik Tok vasgevang
Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot (Ja Eloff jy’s groot)
Ek's flippen groot in Korea
Ek's flippen groot in Korea

Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot
Ek's flippen groot in Korea

Ek's mos nie bang vir die hoogtes
Ek drip dry tot ek droog is
Spat spat, sien my gat soos ek deur die water gly (Deur die water gly)
My swembroek in haar hand, handoek op die sand
Sien ek hoe almal kyk vir my

Sy het fotos geneem van my op haar Samsung
Het my buns en my guns op haar Tik Tok vasgevang
Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot (Ja Eloff jy’s groot)
Ek’s flippen groot in Korea
Ek’s flippen groot in Korea

Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot
Ek's flippen groot in Korea

Net ‘n klein dorpie dromer
Wat hou van die somer en niemand pla
As gevolg van die swak rand
Chill ek by ‘n fake strand en sy was daar

Sy het fotos geneem van my op haar Samsung
Het my moves en my tunes op haar Tik Tok vasgevang
Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot (Ja Eloff jy’s groot)
Ek's flippen groot in Korea
Ek's flippen groot in Korea

Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot (Ja Eloff jy’s groot)
Ek's flippen groot in Korea

Related Posts

Eloff - Vlerke

Eloff - Vlerke

Eloff 3:13
Eloff - Witblits

Eloff - Witblits

Eloff 3:08
Eloff - Koue Kole

Eloff - Koue Kole

Eloff 3:51
Eloff - Swipe Regs

Eloff - Swipe Regs

Eloff 3:41
Eloff - Elke Liewe Ding

Eloff - Elke Liewe Ding

Eloff 3:44
Eloff - Johnnie Blou

Eloff - Johnnie Blou

Eloff 3:08
Eloff - ATKV

Eloff - ATKV

Eloff 3:05
Kurt Darren - Kwagga Karnaval

Kurt Darren - Kwagga Karnaval

Kurt Darren 3:31
Eloff - Geheueverlies

Eloff - Geheueverlies

Eloff 3:27
Eloff - Bottervingers

Eloff - Bottervingers

Eloff 3:31
Eloff - Vlerke

Eloff - Vlerke

Eloff 0:30
Eloff - Groot In Korea

Eloff - Groot In Korea

Eloff 3:20
Eloff - Elke Liewe Ding

Eloff - Elke Liewe Ding

Eloff 0:30
Eloff - Koue Kole

Eloff - Koue Kole

Eloff 0:31
Eloff - Witblits

Eloff - Witblits

Eloff 1:00
Eloff - ATKV

Eloff - ATKV

Eloff 1:00