Title: | Brood En Melk |
---|---|
Artist: | Gerhard Steyn |
Album: | Brood & Melk |
Release Year: | 2013 |
Duration: | 3:40 |
Size: | 5.04 MB |
Source: | YouTube |
Ek en jy op ‘n ossewa tot anderkant Pretoria
Jy bind my vas met die toue van jou liefde
Jy laat my vry op die vlerke van ‘n arend
Jy staan by my al is daar storms oral om ons
En in jou oë sien ek jy’s nog lief vir my
Ek en jy op ‘n ossewa tot anderkant Pretoria
So ver soos jy wil ry
Ek en jy op ‘n donkiekar sy tyres is al lankal klaar
Ons moet stadig ry
Met my laaste geld koop ons brood en melk
Dis hoe ver ‘n twintig rand jou kry
Maar jy bly nog lief vir my
Jou woorde val soos stormreën in somer
Maar in jou oë sien ek jy’s nog lief vir my
Ek en jy op ‘n ossewa tot anderkant Pretoria
So ver soos jy wil ry
Ek en jy op ‘n donkiekar sy tyres is al lankal klaar
Ons moet stadig ry
Met my laaste geld koop ons brood en melk
Dis hoe ver ‘n twintig rand jou kry
Die hoogste berge gaan ons nie keer nie
En sonder jou kan ek nie leef nie
Vir jou sal ek my lewe hier neerlê