Fakaza

Andriëtte, Leah, Refentse & Theuns Jordaan - As Musiek Begin Speel Medley

Posted by Andriëtte, Leah, Refentse & Theuns Jordaan on May 31, 2024

Information

Title: As Musiek Begin Speel Medley
Artist: Andriëtte, Leah, Refentse & Theuns Jordaan
Album: Krone 7
Release Year: 2020
Duration: 6:34
Size: 9.02 MB
Source: YouTube

Andriëtte, Leah, Refentse & Theuns Jordaan - As Musiek Begin Speel Medley Lyric

Hulle sê ons moet glo
Net soos die kinders
So is hierdie lewe dan net vir beginners
Seuntjies word manne
En gaan sit dan in ‘n kroeg
En lyk moeg

My seun jy moet luister as ek vir jou sê
Jy gaan eendag moet veg
Met als wat jy het soms gaan jy voel
Wat is die doel?
Genoeg is genoeg

Ek wil hê jy moet saamsing as musiek begin speel en dans in
Die somer se reën en soek vir
Die reënboog langs die pad
My skat

Ek wil hê jy moet saamsing
Ek wil hê jy moet saamsing
Ek wil hê jy moet saamsing
My kind

Ek het 'n huisie by die see dis nag
Ek hoor aaneen aaneen die golwe slaan
Teenaan die rots waarop my huisie staan
Met al die oseaan se woeste krag

Kom nag kom weer en wind kom oseaan
Dit is 'n rots waarop my huisie staan
Kom nag kom weer en wind kom oseaan
Dit is 'n rots waarop my huisie staan

Pak op, pak op
Sit jou goedjies op jou kop
More gaan ons weg
Ver van hier weg

Skipskop skipskop
Wanneer hou die dinge op?
Swaarkry lê net voor
Die blouberge oor

Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai

Verkoop jou bootjie
Pak op jou goedjies
Sê maar so long skipskop
Skipskop sê goodbye
Sê maar so long skipskop
Skipskop sê goodbye

As die skemer kom
En hy vang my by jou
En hy stuur jou terug na jou huis toe

Wie sou verstaan
Hoe ek sou voel
Wie sou verstaan?

Oral om om my heen
Is dit blou
Want ek wil by jou wees
Ek wil by jou wees vanaand

Alles is blou
Alles is blou
Alles is blou
Alles oor jou

Ek het gisteraand weer gewonder of ek jou maar kan bel?
Ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel
Daar was 'n spook in my bed sy wou my kaal uittrek
Sy wou my doop en my red en by my vriende brag en sê

Hy's by my
Hy's by my
Hy's by my
Hy's by my

O Lenie ek sweer dat as die oggend kom
Sal ek steeds hier staan soos jou clown vermom en jou pa kan skree
Jou moed kan breek daar's altyd moed wat in my steek ja

Hey hey hey my Lenie Blou hierdie bos brand net vir jou
Hey hey hey my Lenie Blou my Lenie Blou
Hey hey hey my Lenie Blou hierdie bos brand net vir jou
Hey hey hey my Lenie Blou my Lenie Blou

Related Posts

Andriëtte - Sewe Oseane

Andriëtte - Sewe Oseane

Andriëtte 3:42
Andriëtte - Druppel In Die See

Andriëtte - Druppel In Die See

Andriëtte 4:09
Andriëtte - Flower of Scotland

Andriëtte - Flower of Scotland

Andriëtte 3:44
Andriëtte - Pêrel vir 'n Kroon

Andriëtte - Pêrel vir 'n Kroon

Andriëtte 3:38
Andriëtte - Water Onder Die Brug

Andriëtte - Water Onder Die Brug

Andriëtte 4:06
Andriëtte - Ek sal

Andriëtte - Ek sal

Andriëtte 3:35
Andriëtte - Vat My Hoër

Andriëtte - Vat My Hoër

Andriëtte 3:39
Andriëtte - Val Vir Jou

Andriëtte - Val Vir Jou

Andriëtte 4:18
Andriëtte - KANNIE WARRIE

Andriëtte - KANNIE WARRIE

Andriëtte 3:31
Andriette - Mis Jou Meer

Andriette - Mis Jou Meer

Andriette 4:10
Andriëtte - Ons

Andriëtte - Ons

Andriëtte 3:49
Andriëtte - Ek Vertrou

Andriëtte - Ek Vertrou

Andriëtte 3:42
Andriëtte - Sonder Liefde

Andriëtte - Sonder Liefde

Andriëtte 3:42
Andriëtte - Dink Aan My

Andriëtte - Dink Aan My

Andriëtte 4:01
Andriëtte - Ja

Andriëtte - Ja

Andriëtte 2:54
Andriëtte - Met Ander Woorde

Andriëtte - Met Ander Woorde

Andriëtte 3:28
Andriëtte - Pad Na Jou Hart

Andriëtte - Pad Na Jou Hart

Andriëtte 3:31
Andriëtte - Mag Hy

Andriëtte - Mag Hy

Andriëtte 3:41
Andriëtte - Storm In My Hart

Andriëtte - Storm In My Hart

Andriëtte 4:20
Andriëtte - Beter as Die Beste

Andriëtte - Beter as Die Beste

Andriëtte 3:20
Andriëtte - Neem My Op Vlerke

Andriëtte - Neem My Op Vlerke

Andriëtte 3:20
Andriëtte - My kind

Andriëtte - My kind

Andriëtte 3:37
Andriëtte - Hartsland

Andriëtte - Hartsland

Andriëtte 3:37
Andriëtte - 60'S Forever Medley

Andriëtte - 60'S Forever Medley

Andriëtte 5:36
Andriëtte - Wat Rym Met Liefde

Andriëtte - Wat Rym Met Liefde

Andriëtte 3:44
Andriëtte - Sal Jy My onthou

Andriëtte - Sal Jy My onthou

Andriëtte 3:21
Andriëtte - Napoleon

Andriëtte - Napoleon

Andriëtte 3:59
Andriëtte - Swart Sambrele

Andriëtte - Swart Sambrele

Andriëtte 3:43
Andriëtte - Daar Vir Jou

Andriëtte - Daar Vir Jou

Andriëtte 3:58
Andriëtte - Asof

Andriëtte - Asof

Andriëtte 3:34
Andriëtte - Verlief op Liefde

Andriëtte - Verlief op Liefde

Andriëtte 3:04
Andriëtte - Sonhorlosie

Andriëtte - Sonhorlosie

Andriëtte 3:18
Andriëtte - Klim, klim, klim

Andriëtte - Klim, klim, klim

Andriëtte 3:22
Andriëtte - Hemelse Seën

Andriëtte - Hemelse Seën

Andriëtte 3:43
Andriëtte - Duet

Andriëtte - Duet

Andriëtte 3:46
Andriëtte - Welkom in My Hart

Andriëtte - Welkom in My Hart

Andriëtte 3:29
Andriëtte - Stilte

Andriëtte - Stilte

Andriëtte 3:24
Andriëtte - In Love With You

Andriëtte - In Love With You

Andriëtte 3:36
Andriëtte - Somebody To Love

Andriëtte - Somebody To Love

Andriëtte 4:18
Andriëtte - Sy Is Ma

Andriëtte - Sy Is Ma

Andriëtte 3:49
Andriëtte - Se Dit Weer

Andriëtte - Se Dit Weer

Andriëtte 3:17
Andriëtte - African Medley

Andriëtte - African Medley

Andriëtte 6:38
Andriëtte - The Spaniard

Andriëtte - The Spaniard

Andriëtte 3:16
Andriëtte - Kom Haal My

Andriëtte - Kom Haal My

Andriëtte 3:42
Andriëtte - Party Dae

Andriëtte - Party Dae

Andriëtte 3:44
Andriëtte - Beach Boys Medley

Andriëtte - Beach Boys Medley

Andriëtte 4:46
Brendan Peyper - Krone 4 Opening Medley

Brendan Peyper - Krone 4 Opening Medley

Brendan Peyper 9:18
Andriëtte - Saam Met Jou

Andriëtte - Saam Met Jou

Andriëtte 2:55
Andriëtte - Wens Jy Was Nou Hier

Andriëtte - Wens Jy Was Nou Hier

Andriëtte 2:47
Kurt Darren - Rock It Up Medley

Kurt Darren - Rock It Up Medley

Kurt Darren 6:53
Kurt Darren - Epic Love Medley

Kurt Darren - Epic Love Medley

Kurt Darren 7:48
Andriëtte - Ek En Jy

Andriëtte - Ek En Jy

Andriëtte 3:04
Andriëtte - Songbird

Andriëtte - Songbird

Andriëtte 3:25
Andre - Big Band medley

Andre - Big Band medley

Andre 7:51
Andriëtte - Rock My Weer

Andriëtte - Rock My Weer

Andriëtte 2:55
Andriëtte - Nou Dat Jy Weg Is

Andriëtte - Nou Dat Jy Weg Is

Andriëtte 3:59
Andriëtte - Voor Jy Gaan Slaap

Andriëtte - Voor Jy Gaan Slaap

Andriëtte 4:46
Andriëtte - Smile Vir My

Andriëtte - Smile Vir My

Andriëtte 3:04
Andriëtte - Diamant

Andriëtte - Diamant

Andriëtte 3:35
Andriëtte - Hart Se Punt

Andriëtte - Hart Se Punt

Andriëtte 3:00
Andriëtte - Stolen Moment

Andriëtte - Stolen Moment

Andriëtte 3:29
Andriëtte - Sonder Woorde

Andriëtte - Sonder Woorde

Andriëtte 3:26
Andriëtte - Black Velvet

Andriëtte - Black Velvet

Andriëtte 4:36
Andriëtte - Be-Ba-Be-Lula

Andriëtte - Be-Ba-Be-Lula

Andriëtte 3:52
Andriëtte - Hei Daar

Andriëtte - Hei Daar

Andriëtte 3:15
Andriëtte - Over The Rainbow

Andriëtte - Over The Rainbow

Andriëtte 2:55
Andriëtte - Love Is All Around

Andriëtte - Love Is All Around

Andriëtte 3:23