Fakaza

Nádine & Gerhard Steyn - Rooi Roos - Tien Van Harte

Posted by Nádine & Gerhard Steyn on June 3, 2024

Information

Title: Rooi Roos - Tien Van Harte
Artist: Nádine & Gerhard Steyn
Album: Eindeloos
Release Year: 2011
Duration: 3:44
Size: 5.13 MB
Source: YouTube

Nádine & Gerhard Steyn - Rooi Roos - Tien Van Harte Lyric

Sy's my tien van harte
Prinses hier in my hande
Sy's die bloed deur my are
Die wind deur my hare

Kerslig en sjampanje
As die son sak oranje
Hy's die bloed deur my are
Die wind deur my hare

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is
'n Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore

Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom want hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer
Sonder hom is ek verlore

Sy's my druppel rooiwyn
Sy's my skemer sonskyn
Hy's die bloed deur my are
Die wind deur my hare

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is
'n Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore

Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom want hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer
Sonder hom is ek verlore

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is ('n Roos wat rooi is)
'n Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore (Verlore)

Ek gee vir hom my hart wat leeg was (Hart wat leeg was)
My hart vir hom want hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer
Sonder hom is ek verlore

Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore

Related Posts

Nádine - Lied Van My Hart

Nádine - Lied Van My Hart

Nádine 4:24
Nádine - Tyd

Nádine - Tyd

Nádine 3:49
Nádine - Kaapse Draai

Nádine - Kaapse Draai

Nádine 3:23
Nádine - Eindeloos

Nádine - Eindeloos

Nádine 3:56
Nádine - Elevated Love

Nádine - Elevated Love

Nádine 2:48
Nádine - Ek Haal Weer Asem

Nádine - Ek Haal Weer Asem

Nádine 3:32
Nádine - Dankie Liewe Ouma

Nádine - Dankie Liewe Ouma

Nádine 3:46
Nádine - Koemadoe

Nádine - Koemadoe

Nádine 4:11
Nádine - Stadig Maar Seker

Nádine - Stadig Maar Seker

Nádine 3:50
Nádine - Ek Is Vrou

Nádine - Ek Is Vrou

Nádine 3:16
Liezel Pieters - Boogie Medley

Liezel Pieters - Boogie Medley

Liezel Pieters 8:25
Nádine - As Jy Wonder

Nádine - As Jy Wonder

Nádine 3:51
Nádine - Soen-my Glimlag

Nádine - Soen-my Glimlag

Nádine 3:57
Nádine - Hout Op Die Vure

Nádine - Hout Op Die Vure

Nádine 3:46
Nádine - Perfect Time

Nádine - Perfect Time

Nádine 3:02
Nádine - Latina

Nádine - Latina

Nádine 3:47
Nádine - Juvenile

Nádine - Juvenile

Nádine 3:09
Nádine - Ou Murasie

Nádine - Ou Murasie

Nádine 3:51
Nádine - Daai Liefde

Nádine - Daai Liefde

Nádine 3:14
Nádine - Ierero

Nádine - Ierero

Nádine 4:21
Elizma Theron - Call Me Medley

Elizma Theron - Call Me Medley

Elizma Theron 6:22
Nadine - Light In The Sky

Nadine - Light In The Sky

Nadine 3:13
Nádine - Suikerbossie

Nádine - Suikerbossie

Nádine 2:55
Brendan Peyper - Love'It Medley

Brendan Peyper - Love'It Medley

Brendan Peyper 7:44
Liezel Pieters - Liedjie Vir Jou Medley

Liezel Pieters - Liedjie Vir Jou Medley

Liezel Pieters 8:18
Nádine - Queen Of Hearts

Nádine - Queen Of Hearts

Nádine 3:33
Nádine - Hy's 'n Miljoener

Nádine - Hy's 'n Miljoener

Nádine 3:55
Brendan Peyper - More Than Words Medley

Brendan Peyper - More Than Words Medley

Brendan Peyper 9:53
Nádine - In Die Manier

Nádine - In Die Manier

Nádine 3:29
Nádine - Kom Dans Met My

Nádine - Kom Dans Met My

Nádine 3:56
Nádine - Haai Casanova

Nádine - Haai Casanova

Nádine 3:09
Nadine - Was wir sind

Nadine - Was wir sind

Nadine 3:19
Nádine - Nege Lewens

Nádine - Nege Lewens

Nádine 4:19
Nádine - Ek Soek Na Jou

Nádine - Ek Soek Na Jou

Nádine 4:13
Nádine - 1000 Keer

Nádine - 1000 Keer

Nádine 3:12
Nádine - Tiekie Se Koffie

Nádine - Tiekie Se Koffie

Nádine 3:34
Nádine - Ek Moet Niks

Nádine - Ek Moet Niks

Nádine 3:11
Nádine - Words

Nádine - Words

Nádine 3:01
Nádine - Tiekiedraai

Nádine - Tiekiedraai

Nádine 3:52
Nádine - Waar Jy Ookal Gaan

Nádine - Waar Jy Ookal Gaan

Nádine 3:47
Nádine - Janneman

Nádine - Janneman

Nádine 3:04
Nádine - Time After Time 

Nádine - Time After Time 

Nádine 3:46
Nádine - Without You 

Nádine - Without You 

Nádine 3:18
Nádine - Die Hemel Brand

Nádine - Die Hemel Brand

Nádine 3:43
Nádine - You And I

Nádine - You And I

Nádine 3:49
Nádine - Afrika Spore

Nádine - Afrika Spore

Nádine 4:38
Nádine - Kompas

Nádine - Kompas

Nádine 3:30
Nádine - I Totally Miss You

Nádine - I Totally Miss You

Nádine 5:18
Nádine - How Do You Do

Nádine - How Do You Do

Nádine 3:35
Nádine - Song For The World

Nádine - Song For The World

Nádine 3:22
Nádine - Romeo & Juliet

Nádine - Romeo & Juliet

Nádine 4:54
Nadine - Spirit Mountain

Nadine - Spirit Mountain

Nadine 3:27
Nádine - This Time

Nádine - This Time

Nádine 4:03
Nádine - Stap Vir Stap

Nádine - Stap Vir Stap

Nádine 3:46
Nádine - Rio

Nádine - Rio

Nádine 3:23
Nádine - Viva La Vida

Nádine - Viva La Vida

Nádine 3:45
Nádine - Tata....Ek Mis Jou

Nádine - Tata....Ek Mis Jou

Nádine 3:53
Nádine - Mense Soos Jy

Nádine - Mense Soos Jy

Nádine 4:00
Nádine - All Out Of Love

Nádine - All Out Of Love

Nádine 3:26
Nádine - Harlekyn

Nádine - Harlekyn

Nádine 3:34
Nádine - Queen Of Hearts

Nádine - Queen Of Hearts

Nádine 3:30
Nádine - Vioolman

Nádine - Vioolman

Nádine 3:31
Nádine - Eine Kleine Farm

Nádine - Eine Kleine Farm

Nádine 3:46
Nádine - Se Vir My, Kaptein

Nádine - Se Vir My, Kaptein

Nádine 4:01
Nádine - Don't Let The Kiss

Nádine - Don't Let The Kiss

Nádine 3:34