Title: | Genade |
---|---|
Artist: | Gerhard Steyn |
Album: | Nuwe Krag |
Release Year: | 2012 |
Duration: | 4:57 |
Size: | 6.8 MB |
Source: | YouTube |
Hoeveel keer gaan ek voor U kom staan?
Hoe bely ‘n mens jou sondes soos ‘n man?
Ek voel al so lank ver van U
So hoe kan U nog sê
Jy’s lief vir my?
Deur U genade
Is daar ‘n plek vir my
En deur U liefde
Gereserveer vir my
En in die storms
Voel ek U naby my
Hoeveel keer gaan ek nog terug moet val?
En hoelank voor U my hierdie keer kom haal?
Ek voel al so lank ver van U
So hoe kan U nog sê
Jy’s lief vir my?
Deur U genade
Is daar ‘n plek vir my
En deur U liefde
Gereserveer vir my
En in die storms
Voel ek U naby my
En as ek voor U staan
Weet U wie ek is
Ek weet U ken my naam
En as U na my kyk
Weet ek wie ek is
Deur U genade
Is daar ‘n plek vir my
En deur U liefde
Gereserveer vir my
En in die storms
Voel ek U naby my
Deur U genade
Is daar ‘n plek vir my
En deur U liefde
Gereserveer vir my
En in die storms
Voel ek U naby my