Fakaza

Jay - My Hart Wil Jou Nie Los Nie

Posted by Jay on June 3, 2024

Information

Title: My Hart Wil Jou Nie Los Nie
Artist: Jay
Album: Solo
Release Year: 2010
Duration: 3:57
Size: 5.42 MB
Source: YouTube

Jay - My Hart Wil Jou Nie Los Nie Lyric

Sewe maande en twee dae later, hoe't ek jou verloor?
Was jy net te goed om waar te wees?
Ek onthou jou sagte lippe, ek onthou jou lag
Sonder jou is alles om my leeg

Want jy sal nie weet hoe mis ek jou vanaand
En ek kan nie slaap sonder jou wat aan my raak

Want my hart wil jou nie los nie, my gedagtes bly by jou
Wat ek nie vanaand sal gee nie vir net 'n oomblik saam met jou
Want my hart wil jou nie los nie, ek's verlore sonder jou
Elke oomblik, elke afdraai lei my altyd terug na jou

Te veel tyd en te veel trane wat deur ons vingers val
En ek mis hoe ons nog altyd was
Ek onthou jou hand in myne, ek onthou jou lyf
In my drome hou ek jou nog vas

Maar jy weet dis nog nie die einde nie
En ek kan nie keer wat hier binne my gebeur

Want my hart wil jou nie los nie, my gedagtes bly by jou
Wat ek nie vanaand sal gee nie vir net 'n oomblik saam met jou
Want my hart wil jou nie los nie, ek's verlore sonder jou
Elke oomblik, elke afdraai lei my altyd terug na jou

Want ek staan nou voor jou op my knieë
Ek is hier om my alles te gee
So kom deel nou my lewe saam met my

Want my hart wil jou nie los nie
Wat ek nie vanaand sal gee nie vir net 'n oomblik saam met jou
Want my hart wil jou nie los nie, ek's verlore sonder jou (Ek's verlore sonder jou)
Elke oomblik, elke afdraai lei my altyd terug na jou
Lei my altyd terug na jou

Related Posts

Bok van Blerk - Die Land

Bok van Blerk - Die Land

Bok van Blerk 3:53
Riaan Benadé - Rowwe Bliksem

Riaan Benadé - Rowwe Bliksem

Riaan Benadé 3:04
Jay & Lianie May - Da Vat Hy

Jay & Lianie May - Da Vat Hy

Jay & Lianie May 3:11
Jay - Stoutgat

Jay - Stoutgat

Jay 3:11
Jay & Lianie May - Naweeklyfie

Jay & Lianie May - Naweeklyfie

Jay & Lianie May 3:07
Jay & Lianie May - Bonnie & Clyde

Jay & Lianie May - Bonnie & Clyde

Jay & Lianie May 3:26
Jay - Toe Stop My Hart

Jay - Toe Stop My Hart

Jay 3:48
Jay - Stoutgat (Live)

Jay - Stoutgat (Live)

Jay 3:12
Gerhard Steyn - Ons Sal Self

Gerhard Steyn - Ons Sal Self

Gerhard Steyn 3:28
Jay - My Volgende Fout

Jay - My Volgende Fout

Jay 3:34
Jay - Melanie

Jay - Melanie

Jay 3:31
Jay & Lianie May - In a Moment Like This

Jay & Lianie May - In a Moment Like This

Jay & Lianie May 3:07
Jay - Obsessie

Jay - Obsessie

Jay 3:19
Jay & Lianie May - Lank Lewe Die Liefde

Jay & Lianie May - Lank Lewe Die Liefde

Jay & Lianie May 3:16
Jay & Lianie May - Siekverlief

Jay & Lianie May - Siekverlief

Jay & Lianie May 3:44
Jay & Lianie May - One Last Kiss

Jay & Lianie May - One Last Kiss

Jay & Lianie May 4:28
Jay - Dis Hoe Ons Rol

Jay - Dis Hoe Ons Rol

Jay 3:09
Jay & Lianie May - Jy soen my nie meer nie

Jay & Lianie May - Jy soen my nie meer nie

Jay & Lianie May 3:46
Jay - Te Veel

Jay - Te Veel

Jay 3:22
Jay - Twee

Jay - Twee

Jay 3:10
Jay & Lianie May - Vir Liefde

Jay & Lianie May - Vir Liefde

Jay & Lianie May 3:22
Jay - Dors

Jay - Dors

Jay 3:39
Jay & Lianie May - We Belong

Jay & Lianie May - We Belong

Jay & Lianie May 3:44
Jay - Halwe Beker

Jay - Halwe Beker

Jay 3:58
Jay - Benoni

Jay - Benoni

Jay 3:56
Jay & Lianie May - Klip In Die Bos

Jay & Lianie May - Klip In Die Bos

Jay & Lianie May 3:08
Jay & Lianie May - Goeie Oue Tyd

Jay & Lianie May - Goeie Oue Tyd

Jay & Lianie May 3:08
Jay & Lianie May - Hungry Eyes

Jay & Lianie May - Hungry Eyes

Jay & Lianie May 4:13
Jay - Trots Afrikaans

Jay - Trots Afrikaans

Jay 2:55
Jay & Lianie May - As Jy Sing

Jay & Lianie May - As Jy Sing

Jay & Lianie May 3:07
Jay & Lianie May - Call my Name

Jay & Lianie May - Call my Name

Jay & Lianie May 3:40
Jay - Sy Het Dit

Jay - Sy Het Dit

Jay 3:16
Jay - Suinig

Jay - Suinig

Jay 3:13
Jay - Hou Vas

Jay - Hou Vas

Jay 3:24
Jay & Lianie May - Lay Down Beside Me

Jay & Lianie May - Lay Down Beside Me

Jay & Lianie May 3:44
Jay & Lianie May - Don't You Wanna Stay

Jay & Lianie May - Don't You Wanna Stay

Jay & Lianie May 3:30
Jay & Lianie May - Bliksemstraal

Jay & Lianie May - Bliksemstraal

Jay & Lianie May 3:04
Jay & Lianie May - Rug Teen Die Muur

Jay & Lianie May - Rug Teen Die Muur

Jay & Lianie May 3:06
Jay & Lianie May - Ons Trek London Toe

Jay & Lianie May - Ons Trek London Toe

Jay & Lianie May 3:14
Jay - As Ek Val

Jay - As Ek Val

Jay 3:05
Jay - Soms Sien Jy My

Jay - Soms Sien Jy My

Jay 4:21
Jay & Lianie May - Ek Is Omdat Ons Is

Jay & Lianie May - Ek Is Omdat Ons Is

Jay & Lianie May 3:07
Jay & Lianie May - Bermuda

Jay & Lianie May - Bermuda

Jay & Lianie May 3:28
Jay & Lianie May - Ons Is

Jay & Lianie May - Ons Is

Jay & Lianie May 2:54
Jay & Lianie May - Praat Jou Hart Uit

Jay & Lianie May - Praat Jou Hart Uit

Jay & Lianie May 3:10
Jay - Waar Is Jy Nou

Jay - Waar Is Jy Nou

Jay 3:01
Jay - Hier in My Hart

Jay - Hier in My Hart

Jay 3:50
Jay & Lianie May - Alone

Jay & Lianie May - Alone

Jay & Lianie May 3:39
Jay - Iewers

Jay - Iewers

Jay 2:50
Jay - Sexy Als Ik Dans

Jay - Sexy Als Ik Dans

Jay 3:33
Jay & Lianie May - 70's Keurspel

Jay & Lianie May - 70's Keurspel

Jay & Lianie May 5:21
Jay & Lianie May - Wilde Weste

Jay & Lianie May - Wilde Weste

Jay & Lianie May 2:57
Jay - Suurstof

Jay - Suurstof

Jay 3:44
Jay - Jy't Gese

Jay - Jy't Gese

Jay 4:04
Jay & Lianie May - Country Strong

Jay & Lianie May - Country Strong

Jay & Lianie May 3:49
Jay - Bly by My

Jay - Bly by My

Jay 3:38
Jay - Gee My

Jay - Gee My

Jay 2:48
Jay & Lianie May - Sewe Sakke Sout

Jay & Lianie May - Sewe Sakke Sout

Jay & Lianie May 3:05
Jay & Lianie May - Sleeping in My Car

Jay & Lianie May - Sleeping in My Car

Jay & Lianie May 3:34
Jay - Melanie (Live)

Jay - Melanie (Live)

Jay 3:25
Jay - Kiss A Girl

Jay - Kiss A Girl

Jay 3:48
Jay - Vir nou

Jay - Vir nou

Jay 3:40
Jay - Superhero (Live)

Jay - Superhero (Live)

Jay 3:34
Jay - Nitachoka

Jay - Nitachoka

Jay 4:32