Title: | Nooit Alleen |
---|---|
Artist: | Gerhard Steyn |
Album: | Hartvanger |
Release Year: | 2016 |
Duration: | 3:21 |
Size: | 4.6 MB |
Source: | YouTube |
Ek sien hoe jou hart val
En hoe jy breek
Ek hoor hoe vrees hier in
Jou siel kom skree
Hou net vas aan my Woord
Hou net vas as jy glo
Jy's nooit alleen al lyk dit donker
Al voel jy iets heel onder
Ten midde van die storm
Al val die wêreld om jou onthou
Jy's nooit alleen nie
Jy's nooit alleen al val tien duisend
En staan die vyand dwygend
Ten midde van die storm
Al val die wêreld om jou onthou
Jy's nooit alleen nie
Onthou
Jy's nooit alleen nie
Onthou
Ek sien hoe jou hand in
Die donker soek
Ek sien jou naam hier in
Die Lewensboek
Hou, net vas aan my hand
Hou, net vas aan my plan
Jy's nooit alleen al lyk dit donker
Al voel jy iets heelonder
Ten midde van die storm
Al val die wêreld om jou onthou
Jy's nooit alleen nie
Jy's nooit alleen al val tien duisend
En staan die vyand dwygend
Ten midde van die storm
Al val die wêreld om jou onthou
Jy's nooit alleen nie
Onthou
Jy's nooit alleen nie
Onthou
Ek sal die tyd vir jou stil laat staan
In My hand hou ek die son en die maan
Ek sal die wêreld vir jou omkeer
Dis vir jou wat ek my hart gee
Jy's nooit alleen al lyk dit donker
Al voel jy iets heel onder
Ten midde van die storm
Al val die wêreld om jou onthou
Jy's nooit alleen nie
Jy's nooit alleen al val tien duisend
En staan die vyand dwygend
Ten midde van die storm
Al val die wêreld om jou onthou
Jy's nooit alleen nie
Onthou
Jy's nooit alleen nie
Onthou