Fakaza

Eloff - ATKV

Posted by Eloff on June 1, 2024

Information

Title: ATKV
Artist: Eloff
Album: Hittegolf
Release Year: 2022
Duration: 3:05
Size: 4.23 MB
Source: YouTube

Eloff - ATKV Lyric

Sy's die Jool Koningin in Pretoria, boudjies wat so lekker spring
Sy's die droom van elke eerste, tweede, derde jaar, meeste manne is te min
My tjom die manne is te min

Vir ‘n mooi Jool Koningin in Pretoria moet jy darem vas kan dans
Na jouself kyk rof lyk as jy ‘n jean mooi kan dra het jy ‘n halwe kans
Soek ek ‘n halwe kans om te wys hoe ‘n droom vakansie moet lyk?

Sy’s Afrikaans, sy’s ‘n tien, die mooiste wat ek al gesien het
Sy’s ‘n kunswerk so flippen vars, ‘n Maroela springbok so blerrie skaars
Sy’s my ATKV somer vakansie by die see
Sy’s die reënboog na die donderweer, sy’s my ATKV

Sy’s my chip en dip, tjoppie flip, cocktail sip
Die onderkant van ‘n King Cone
Tequilla se sout, my klippes se Coke
Die Jimmy’s sous vir my T-bone
Jimmy’s sous vir my T-bone

Van Buffelspoort tot Timbuktu, dis hoe vakansie moet proe

Sy’s Afrikaans, sy’s ‘n tien, die mooiste wat ek al gesien het
Sy’s ‘n kunswerk so flippen vars, ‘n Maroela springbok so blerrie skaars
Sy’s my ATKV somer vakansie by die see
Sy’s die reënboog na die donderweer, sy’s my ATKV

Sy’s Afrikaans, sy’s ‘n tien, die mooiste wat ek al gesien het
Sy’s ‘n kunswerk so flippen vars, ‘n Maroela springbok so blerrie skaars

Sy’s my ATKV somer vakansie by die see
Sy’s die reënboog na die donderweer, sy’s my ATKV
Sy’s die reënboog na die donderweer, sy’s my ATKV
Sy’s die reënboog na die donderweer, sy’s my ATKV

Related Posts

Eloff - Vlerke

Eloff - Vlerke

Eloff 3:13
Eloff - Witblits

Eloff - Witblits

Eloff 3:08
Eloff - Koue Kole

Eloff - Koue Kole

Eloff 3:51
Eloff - Swipe Regs

Eloff - Swipe Regs

Eloff 3:41
Eloff - Elke Liewe Ding

Eloff - Elke Liewe Ding

Eloff 3:44
Eloff - ATKV

Eloff - ATKV

Eloff 3:05
Eloff - Johnnie Blou

Eloff - Johnnie Blou

Eloff 3:08
Kurt Darren - Kwagga Karnaval

Kurt Darren - Kwagga Karnaval

Kurt Darren 3:31
Eloff - Geheueverlies

Eloff - Geheueverlies

Eloff 3:27
Eloff - Bottervingers

Eloff - Bottervingers

Eloff 3:31
Eloff - Vlerke

Eloff - Vlerke

Eloff 0:30
Eloff - Groot In Korea

Eloff - Groot In Korea

Eloff 3:20
Eloff - Elke Liewe Ding

Eloff - Elke Liewe Ding

Eloff 0:30
Eloff - Koue Kole

Eloff - Koue Kole

Eloff 0:31
Eloff - Witblits

Eloff - Witblits

Eloff 1:00
Eloff - ATKV

Eloff - ATKV

Eloff 1:00