Title: | bang vir die donker |
---|---|
Artist: | Gerhard Steyn |
Album: | Breekbaar |
Release Year: | 2010 |
Duration: | 3:18 |
Size: | 4.53 MB |
Source: | YouTube |
‘n Stywe broekie ‘n skelm hoekie
Wie moet ek vra jou pa of jou boetie?
‘n Bietjie lipstick ja dis ‘n ou trick
Kom ek wys jou waar’s my bakkie se handbriek
En as jy wonder wat’s hier onder?
Sit af daai lig of is jy bang vir die donker?
‘n Bietjie bang ‘n bietjie bang ‘n bietjie bang
Is jy bang vir die donker?
Bang vir die donker (Bang vir die donker)
Is jy bang vir die donker? (Bang vir die donker)

Pajama-party nie in my straat nie
Hier bly girls nie op tot laat nie
Die girl hier langsaan se naam is Tracy
Sy nooi my oor want haar pa’s nie by die huis nie
En as jy wonder wat’s hier onder?
Sit af daai lig of is jy bang vir die donker?
‘n Bietjie bang ‘n bietjie bang ‘n bietjie bang
Is jy bang vir die donker?
Bang vir die donker (Bang vir die donker)
Is jy bang vir die donker? (Bang vir die donker)
‘n Bietjie bang ‘n bietjie bang ‘n bietjie bang
Is jy bang vir die donker? (Ek raak nie sommer bang nie)
Bang vir die donker