Title: | Spore In Die Lug |
---|---|
Artist: | Gerhard Steyn |
Album: | Tien Van Harte |
Release Year: | 2011 |
Duration: | 3:59 |
Size: | 5.47 MB |
Source: | YouTube |
Kom fluister in my oor vanaand
Ek sal luister na wat jy vra
Vertel my al jou drome
En dit wat jou hart begeer
Want daarbo in die sterrehemel
Glimlag jy vir my
En die bloed hier in my are
Laat vloei die klank deur my kitaar se snare
Spore in die lug dis wat jy los
Hoog bo die wolke jy like dit mos my baby
O my baby
Spore in die lug dis wat jy los
Jou hande deur my hare jy like dit mos my baby
O my baby
En as die wind my na jou toe waai
Hoe sal ek dit kan keer?
En die woorde dit wat jy sê
Dis asof dit daar iets in my gedagtes lê